| Chapter 3 |
1 |
En ljasib, die hoëpriester, het hom klaargemaak met sy broers, die priesters, en hulle het die Skaapspoort gebou; hulle het dit geheilig en sy deure ingesit; verder tot by die toring Hamma wat hulle geheilig het, tot by die toring Han neël. --
|
2 |
En naas hom het die manne van Jrigo gebou; en daarnaas het Sakkur, die seun van Imri, gebou. --
|
3 |
En die Vispoort het die seuns van Snaä gebou; hulle het dit met balke uitgelê en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit. --
|
4 |
En naas hulle het Mremot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, herstel; en naas hulle het Mesullam, die seun van Bergja, die seun van Meses beël, herstel; en naas hulle het Sadok, die seun van Bana, herstel. --
|
5 |
En naas hulle het die Tekoete herstel; maar hulle vername manne het hulle nek nie gebuig onder die diens van hulle HERE nie. --
|
6 |
En die Ou Poort het Jojada, die seun van Pasag, en Mesullam, die seun van Besodja, herstel; hulle het dit met balke uitgelê en sy deure en sy sluitbalke en sy grendels ingesit. --
|
7 |
En naas hulle het Mel tja, die Gibeoniet, en Jadon, die Meronotiet, die manne van G¡beon en Mispa, herstel by die setel van die goewerneur van die gebied wes van die Eufraat. --
|
8 |
Naas hom het Ussiël, die seun van Harh ja, van die goudsmede, herstel; en naas hom het Han nja, 'n lid van die salfmengers, herstel; en hulle het Jerusalem onaangeroerd gelaat tot by die breë muur. --
|
9 |
En naas hulle het Ref ja, die seun van Hur, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel. --
|
10 |
En naas hulle het Jed ja, die seun van Harumaf, herstel -- teenoor sy huis; en naas hom het Hattus, die seun van Hasabnja, herstel. --
|
11 |
'n Tweede stuk het Malk¡a, die seun van Harim, en Hassub, die seun van Pahat-Moab, herstel, ook die Bakoondtoring. --
|
12 |
En naas hom het Sallum, die seun van Hallohes, owerste van die halwe distrik Jerusalem, herstel, hy met sy dogters. --
|
13 |
Die Dalpoort het Hanun en die inwoners van Sanoag herstel; hulle het dit opgebou en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit, ook duisend el aan die muur tot by die Aspoort. --
|
14 |
En die Aspoort het Malk¡a, die seun van Regab, owerste van die distrik Bet-Hakkerem, herstel; hy het dit opgebou en sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit. --
|
15 |
En die Fonteinpoort het Sallum, die seun van Kol-Hos, owerste van die distrik Mispa, herstel; hy het dit opgebou en dit oordek, en hy het sy deure, sy sluitbalke en sy grendels ingesit, ook die muur van die dam van die waterleiding by die koning se tuin, en tot by die trappe wat van die Dawidstad afloop. --
|
16 |
N hom het Nehem¡a, die seun van Asbuk, owerste van die halwe distrik Bet-Sur, tot teenoor die Dawidsgrafte herstel en tot by die kunstig aangelegde dam en tot by die huis van die helde. --
|
17 |
N hom het die Leviete -- Rehum, die seun van Bani, herstel; naas hom het Has bja, die owerste van die halwe distrik Keh¡la, vir sy distrik herstel. --
|
18 |
N hom het hulle broers, B wai, die seun van Hnadad, die owerste van die ander halwe distrik Keh¡la, herstel. --
|
19 |
En naas hom het Eser, die seun van Jsua, die owerste van Mispa, 'n tweede stuk herstel teenoor die opgang na die wapenhuis, die Winkelhaak. --
|
20 |
N hom het Barug, die seun van S bbai, 'n tweede stuk ywerig herstel; van die Winkelhaak af tot by die huisdeur van die hoëpriester ljasib. --
|
21 |
N hom het Mremot, die seun van Ur¡a, die seun van Hakkos, 'n tweede stuk herstel, van die huisdeur van ljasib af tot by die end van ljasib se huis. --
|
22 |
En n hom het die priesters, die manne van die Jordaanstreek, herstel. --
|
23 |
N hom het Benjamin en Hassub teenoor hulle huis herstel; n hom het As rja, die seun van Maäsja, die seun van An nja, langs sy huis herstel. --
|
24 |
N hom het B¡nnu, die seun van Hnadad, 'n tweede stuk herstel; van die huis van As rja af tot by die Winkelhaak en tot by die Hoek. --
|
25 |
Palal, die seun van Usai, teenoor die Winkelhaak en die boonste toring wat uit die huis van die koning uitsteek, by die voorhof van bewaking; n hom Ped ja, die seun van Parhos. --
|
26 |
En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel tot teenoor die Waterpoort, teen die ooste, en die toring wat uitsteek. --
|
27 |
N hom het die Tekoete 'n tweede stuk herstel, van teenoor die groot toring af wat uitsteek, tot by die Heuwel-muur. --
|
28 |
Bokant die Perdepoort het die priesters herstel, elkeen teenoor sy huis. --
|
29 |
Daarnaas het Sadok, die seun van Immer, teenoor sy huis herstel; en n hom het Sem ja, die seun van Seg nja, die bewaker van die Oospoort, herstel. --
|
30 |
N hom het Han nja, die seun van Selmja, en Hanun, die sesde seun van Salaf, 'n tweede stuk herstel; daarnaas het Mesullam, die seun van Bergja, teenoor sy kamer herstel. --
|
31 |
N hom het Malk¡a, lid van die goudsmede, herstel tot by die huis van die tempelbediendes en die koopmans, teenoor die Wagpoort en tot by die bo-kamer op die Hoek. --
|
32 |
En tussen die bo-kamer op die Hoek en die Skaapspoort het die goudsmede en die koopmans herstel. --
|