| Chapter 7 |
1 |
En die seuns van Issaskar was: Tola en Pua, Jasub en Simron, vier. --
|
2 |
En die seuns van Tola was: Ussi en Ref ja en Jriël en J gmai en Jibsam en Samuel, hoofde van hulle families, van Tola, dapper helde. Volgens hulle afstamming was hulle aantal in die dae van Dawid twee en twintig duisend ses honderd. --
|
3 |
En die seuns van Ussi was Jisr gja; en die seuns van Jisr gja was: M¡gael en Ob dja en Joël, Jiss¡a, vyf, almal hoofde. --
|
4 |
En by hulle, volgens hulle afstamming, volgens hulle families, was die afdelings krygsmanne: ses en dertig duisend; want hulle het baie vroue en kinders gehad. --
|
5 |
En hulle broers, van al die geslagte van Issaskar, dapper helde: sewe en tagtig duisend tel hulle geslagsregister in sy geheel. --
|
6 |
Benjamin: Bela en Beger en Jed¡ael, drie. --
|
7 |
En die seuns van Bela was: Esbon en Ussi en Ussiël en Jrimot en Iri, vyf hoofde van families, dapper helde; en hulle geslagsregister het getel: twee en twintig duisend vier en dertig. --
|
8 |
En die seuns van Beger was: Sem¡ra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en Jremot en Ab¡a en Anatot en Almet; hulle almal was seuns van Beger. --
|
9 |
En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintig duisend twee honderd. --
|
10 |
En die seuns van Jed¡ael was Bilhan; en die seuns van Bilhan was: Jehus en Benjamin en Ehud en Ken na en Setan en Tarsis en Ahis har. --
|
11 |
Hulle almal, seuns van Jed¡ael, volgens die hoofde van die families, dapper helde, was sewentien duisend twee honderd wat in die oorlog op kommando moes uittrek. --
|
12 |
Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher. --
|
13 |
Die seuns van N ftali was: J gsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha. --
|
14 |
Die seuns van Manasse was Asriël wat sy vrou gebaar het; sy Aramese byvrou het Magir gebaar, die vader van G¡lead; --
|
15 |
en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was M ga. En die naam van die tweede was Selofhad; en Selofhad het dogters gehad. --
|
16 |
En M ga, die vrou van Magir, het 'n seun gebaar, en sy het hom Peres genoem; en die naam van sy broer was Seres, en sy seuns was Ulam en Rekem. --
|
17 |
En die seuns van Ulam was Bedan; dit is die seuns van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse. --
|
18 |
En sy suster Molket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar. --
|
19 |
En die seuns van Sem¡da was: Agjan en Segem en Likhi en An¡am. --
|
20 |
En die seuns van Efraim was Sutelag; en sy seun was Bered, en sy seun Tahat, en sy seun Ele da, en sy seun Tahat, --
|
21 |
en sy seun Sabad, en sy seun Sutelag en Eser en lead; en die manne van Gat wat in die land gebore was, het hulle gedood, omdat hulle afgetrek het om hulle vee te neem. --
|
22 |
Daarom het hulle vader Efraim baie dae lank gerou, en sy broers het gekom om hom te troos. --
|
23 |
Daarna het hy by sy vrou ingegaan, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en hy het hom Ber¡a genoem, omdat dit tydens 'n onheil in sy huis gebeur het. --
|
24 |
En sy dogter was Sëra; en sy het Bet-Horon-Onder en --Bo gebou, en Ussen-Sëra. --
|
25 |
En sy seun was Refag, en Resef, en sy seun Telag, en sy seun Tahan; --
|
26 |
sy seun L edan; sy seun Ammihud; sy seun Elis ma; --
|
27 |
sy seun was Nun, sy seun Josua. --
|
28 |
En hulle besitting en hulle woonplekke was Bet-el met sy onderhorige plekke; en teen die ooste N ran, en teen die weste Geser met sy onderhorige plekke; en Sigem met sy onderhorige plekke tot by Ajja met sy onderhorige plekke. --
|
29 |
En onder die bestuur van die seuns van Manasse was Bet-San met sy onderhorige plekke, T nag met sy onderhorige plekke, Meg¡ddo met sy onderhorige plekke, Dor met sy onderhorige plekke. Hierin het die seuns van Josef, die seun van Israel, gewoon. --
|
30 |
Die seuns van Aser was: Jimma en Jiswa en Jiswi en Ber¡a en Serag, hulle suster. --
|
31 |
En die seuns van Ber¡a was Heber en M lkiël; hy was die vader van Birs jit. --
|
32 |
En Heber was die vader van Jaflet, en van Somer en Hotam en Sua, hulle suster. --
|
33 |
En die seuns van Jaflet was: Pasag en Bimhal en Aswat; dit was die seuns van Jaflet. --
|
34 |
En die seuns van Semer was: Ahi en Rohega, Jehubba en Aram. --
|
35 |
En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal. --
|
36 |
Die seuns van Sofag was: Suag en Harnfer en Sual en Beri en Jimra, --
|
37 |
Beser en Hod en Samma en Silsa en Jitran en Beëra. --
|
38 |
En die seuns van Jeter was: Jefunne en Pispa en Ara. --
|
39 |
En die seuns van Ulla was: Arag en H nniël en Risja. --
|
40 |
Hulle almal was seuns van Aser, hoofde van families, uitgesoekte dapper helde, hoofde van die vorste; en hulle geslagsregister het betrekking gehad op diens in die oorlog; hulle aantal was ses en twintig duisend man. --
|